top of page

Bou in Eenheid!


Ons is almal afsonderlik en het afsonderlike bedieninge en gawes, maar ons almal werk saam en is deel van God se koninkryk. 1 Kor 12

Ons by almal saam aan aan die koningkryk van Christus, soos om saam aan ‘n “puzzle” te bou. Elkeen het ‘n deeltjie om te bou. Nie een van ons se deel is belangriker as die ander nie. Ons het mekaar nodig om die volle prent te kan sien.

Ons moet dien soos Christus. Fil 2. "The mind of Christ".

Ons moet bou in eenheid die een die ander voorgaan in diens. Ps 133.


Comments


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page