top of page

Die Here het iets beters vir ons!

Heb 11:40 omdat God iets beters oor ons beskik het, sodat hulle nie sonder ons volmaak sou word nie.

Heb 11:40 Because God had us in mind and had something better and greater in view for us, so that they [these heroes and heroines of faith] should not come to perfection apart from us [before we could join them].


Beter – best, dominiun might, power, strength

God het iets beter vir die wêreld as wat ons beleef en Hy wil dit deur ons doen.


Eph 3:20 En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk,


Volgens die krag wat ons in wandel - Al wat hy kan doen, en alles wat hy het belowe om te doen, sal gedoen word volgens wat hy gedoen het, deur daardie krag van die Heilige Gees, wat sterk in ons werk - tree met energie in ons harte op, verwyder kwaad, reiniging en verfyn ons hartstogte en begeertes, en plant die goeie hart in.


Fil 4:6 Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy daaroor voel. Sê dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die beste weet. Jy sal dan verlig en tevrede voel.

Jy sal hierdie verligte gevoel nie altyd kan verklaar of wetenskaplik kan uitlê nie. Omdat jy egter weet dat jy aan Jesus behoort, sal jy nie meer omgekrap voel nie.

Fil 4:7 Hierdie wete dat Jesus by jou is, sal keer dat die bekommernisse weer met jou emosies weghardloop of dat jy jou weer van voor af begin bekommer.

Fil 4:8 Weet julle waaraan julle moet dink in plaas daarvan om julle te sit en bekommer? Dink aan dit wat vir God saak maak, dinge wat ordentlik en reg is, dinge waaraan God sal dink en waarvan Hy sal hou, dinge wat God sal sê goed is. Moenie julle tyd mors om aan allerhande nuttelose dinge te sit en dink nie. Hou julle besig met dinge wat die moeite werd is en wat God in ’n goeie lig stel.


2Kor 5:7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.

2Cor 5:7 For we walk by faith [we regulate our lives and conduct ourselves by our conviction or belief respecting man's relationship to God and divine things, with trust and holy fervor; thus we walk] not by sight or appearance.


1Joh 4:4 Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.


Eph 1:3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus,


2Cor 10:3 Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;

2Cor 10:4 want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp,

2Cor 10:5 terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,

2Cor 10:6 en ons gereed hou om elke ongehoorsaamheid te straf wanneer julle gehoorsaamheid volkome is.

2Cor 10:7 Kyk julle na wat voor oë is?



Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page