top of page

Volg jy My?


Johannes 17:15-2

15 Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei.

16 Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op.

17 Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sê vir hom: Laat my skape wei.

18 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, toe jy jonger was, het jy jouself gegord en rondgegaan waar jy wou; maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek, en ’n ander een sal jou gord en bring waar jy nie wil wees nie.

19 En dit het Hy gesê om aan te dui deur hoedanige dood hy God sou verheerlik; en toe Hy dit gespreek het, sê Hy vir hom: Volg My.

20 En Petrus het hom omgedraai en die dissipel sien volg vir wie Jesus liefgehad het, die een wat by die maaltyd op sy bors geval en gesê het: Here, wie is u verraaier?

21 Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jesus: Here, maar wat van hom?

22 Jesus antwoord hom: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.


Jesus vra Petrus 3 keer of hy Hom life het. In die oorspronklike grieks gebruik Jesus met die eerste twee vrae die woord agape (wils kragtig self opofferende liefde). Met die laaste vraag gebruik Jesus die woord phileo (bloederlike liefde). Jesus vra Petrus of hy werklik Sy vriend is.


Petrus antwoord elke vraag met die griekse woord – phileo. Jesus vra Petrus drie keer, nadat Petrus Hom drie keer verraai het voordat Jesus gekruisig was.


Net hierna vertel Jesus vir Petrus hoe hy gaan stef en dat hy God gaan verheerlik deur sy dood. Ons weet dat Petrus onderstebo gekruisig is. Hy het God verheerlik deur Sy dood.


Toe Petrus hoor hoe hy gaan sterf vra hy ook hoe Johannes gaan sterf. Jesus antwoord hom net, volg my. Ons kyk te gou na ander gelowiges en hul gawes. Jesus sê net ons moet Hom volg. Hy sal ons toerus deur Heilige Gees selfs tot die dood om Hom alleen te verheerlik.


Ons moet dieselfde vraag as Petrus antwoord. Is ons werklik sy vriend. Is ons bereid om vir Hom te sterf?


As ons dink aan ons broes en susters in die vervolgde kerk (lande) reg oor die wêreld. Hulle het verseker die besluit gemaak om Jesus tot die dood te volg.


Is jy bereid om dit te doen?



I have decided to follow Jesus;

I have decided to follow Jesus;

I have decided to follow Jesus;

no turning back, no turning back.


Though none go with me, I still will follow;

though none go with me, I still will follow;

though none go with me, I still will follow;

no turning back, no turning back.


My cross I'll carry, till I see Jesus;

my cross I'll carry, till I see Jesus;

my cross I'll carry, till I see Jesus;

no turning back, no turning back.


The world behind me, the cross before me;

the world behind me, the cross before me;

the world behind me, the cross before me;

no turning back, no turning back.



The lyrics are based on the last words of a man in Assam, north-east India, who along with his family was converted to Christianity in the middle of the 19th century through the efforts of a Welsh missionary.


Called to renounce his faith by the village chief, the convert declared, "I have decided to follow Jesus." In response to threats to his family, he continued, "Though no one joins me, still I will follow."


His wife was killed, and he was executed while singing, "The cross before me, the world behind me." This display of faith is reported to have led to the conversion of the chief and others in the village.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page