top of page

Waar Jesus is, is alle dinge moontlik!


Joh 11:40 Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, ( put in trust with) sal jy die heerlikheid van God sien nie?

  1. Trust maatskappy – Pa gee aandele af aan sy kinders of vertrouelinge

  2. Gemene belange,

  3. behoort aan verskeie identiteite persone

  4. Hooflid

  5. Ander het aandele Luk 7:36 (Maria het gevoel sy het aandele sy voete gewas met kosbare salf)

  6. By `n sterfgeval kan `n trust nie vernietig word nie.

Joh 11:40 Jesus said to her, Did I not tell you and promise you that if you would believe and rely on Me, you would see the glory of God?

Moreover, to "see the glory of God", is to see Christ, who is the brightness of his father's glory

Op 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.

Hy wil ons opneem in sy trust?

  1. Familie

  2. Vertroueling

Meer nog! Kinders met aandele!

Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;

1Joh 3:1 Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.

1Joh 3:2 Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is.

Joh 14:1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.

Joh 14:2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.

Joh 14:3 En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.

Joh 14:4 En waar Ek heengaan, weet julle en die weg ken julle.

Meer nog! Vriende

Joh 15:13 Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.

Joh 15:14 Julle is my vriende as julle alles doen wat Ek julle beveel.

Joh 15:15 Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.

Joh 15:16 Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee.

Ons het waarborge:

1Joh 1:8 As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.

1Joh 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

1Pe 2:24 wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.

1Pe 2:25 Want julle was soos dwalende skape, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en Opsiener van julle siele.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page