top of page

Ag dit loutere vreugde as jy in alle versoekinge (Putting to proof) val.


Tipes Geloof

  1. Fariseër – Selfregverdige

  2. Sadduseër – Ongelowige

  3. Vrydenker – Griek, Maak wat lekker is, Lekker om die Here te dien, nie meer lekker soek `n ander lekker. Hou nie van verantwoordelikheid, Eet maar nie kosmaak en skottelgoed was (Grieke borde stukkend klaar geëet het)

Jak 1:2 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge (putting to proof ) val,

Jask1:3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.

Jam 1:3 Be assured and understand that the trial and proving of your faith bring out endurance and steadfastness and patience.

Jak 1:4 Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.

Jam1:4 But let endurance and steadfastness and patience have full play and do a thorough work, so that you may be [people] perfectly and fully developed [with no defects], lacking in nothing.


Jak 1:8 so ‘n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.


Jam 1:8 [For being as he is] a man of two minds (hesitating, dubious, irresolute), [he is] unstable and unreliable and uncertain about everything [he thinks, feels, decides].

Jak 1: 8 [Vir een soos hy is] 'n man van twee gedagtes (hortende, twyfelagtige, besluiteloos), [hy] onstabiel en onbetroubaar en onseker is oor alles wat [hy dink, voel, besluit].


Jak 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.


Veskeie redes:

  1. Toets jou – Jy jouself kan leer ken

  2. Dissiplineer jou – vir jou eie beswil

  3. Temper jou - temptation – om getemper te word moet jy getemteer word. Maak jou hart en bruikbaar vir Sy konjngkryk.


Mat 5:48 Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.


Teach – Learn – Know – Be – Do – Have


1Pe 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge,

1Pe 1:7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;

1Pe 1:8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met ‘n onuitspreeklike en heerlike blydskap,


Joh 3. Nikodemus, Gesien maar was bang om te besluit oor sy posisie in die gemeenskap. Gaan verloor. Weeg die dinge teen mekaar op. Hart se een ding maar sy verstand hou hom vas.


Luk 5:36 En Hy het ook aan hulle ‘n gelykenis vertel: Niemand sit ‘n lap van ‘n nuwe kleed op ‘n ou kleed nie; anders skeur dit die nuwe ook, en die lap wat van die nuwe af kom, pas nie by die oue nie.

Luk 5:37 En niemand gooi nuwe wyn in ou leersakke nie; anders sal die nuwe wyn die sakke skeur, en dit sal uitloop, en die sakke sal vergaan.

Luk 5:38 Maar nuwe wyn moet in nuwe sakke gegooi word, en altwee word saam behou.

Luk 5:39 En niemand wat ou wyn gedrink het, wil dadelik nuwe hê nie; want hy sê: Die oue is beter.


Jak1:12 Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God kan bly omdat hulle deur hulle optrede gewys het hoe lief hulle Hom het.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page