top of page

'n Wedergeborene is meer as 'n oorwinaar!


1Joh 4:4 Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.

1. Uit God gebore: Sy natuur – Hart:

1Kor 2:13 Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met geestelike vergelyk.

1Kor 2:14 Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.

1Kor 2:15 Maar die geestelike mens beoordeel wel alle dinge; self egter word hy deur niemand beoordeel nie.

1Kor 2:16 Want wie het die sin van die Here geken, dat hy Hom sou kan onderrig? Maar ons het die sin van Christus. Ons doen Sy begeertes, leef Sy hart, bevooreel Sy koningkryk, besig met Sy dinge.

Ons het die werêld oorwin, het geen houvas op ons nie, verafsku ons.

Sy wil te doen.

Hom te behaag.

Hom te loof – Sing nie net maar loof die Here, aanbid hom.

Besig om ander van hom te vertel – Hy is ons sit opstaan en gaan lê. Vissermanne word Evangeliemanne.

Begeerte om Hom beter te leer ken – dit maak ons snaaks vir die werêld.

Leef in die werêld sonder dat die werêld houvas op hulle kry, Begeertes het verander.

1 Joh 3:9 Elkeen wat uit God gebore is, doen geen sonde nie, omdat sy saad in hom bly; en hy kan nie sondig nie, want hy is uit God gebore.

1 Joh 5: 4 Want elkeen wat uit God gebore is seëvierende en oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat oorwin en die wêreld oorwin - ons [voort, aanhoudende] geloof [in Jesus die Seun van God].

1Pe 1:23 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.

1Pe 1:23 vir jou wedergebore is [dit is, wedergebore van bo - geestelik getransformeerde, hernu, en afgesonder vir Sy doel] nie van saad wat bederfbare maar [van dit wat] onverganklike en onsterflike, wat , deur die lewende en ewige woord van God.

2. Nie ons goedheid.

Jak 1:18 Volgens sy wil het Hy ons voortgebring deur die woord van die waarheid, sodat ons as eerstelinge van sy skepsele kan wees.

Jak 1:18 Dit was van sy eie wil hê dat hy aan ons gegee het geboorte [as Sy kinders] deur die woord van die waarheid, sodat ons as eerstelinge van sy skepsele ['n uitstekende voorbeeld van wat Hy geskep het om afgesonder vir Homself sou wees) - geheilig, (heilige gemaak vir Sy goddelike doeleindes)

3. Deur die geloof in God.

Ef 3:17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is,

Ef 3:17 sodat Christus kan woon in julle harte deur jul geloof. En mag jy, nadat [diep] gewortel en [veilig] gegrond in liefde,

1Jn 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.

1 Joh 5: 4 Want elkeen wat uit God gebore is seëvierende en oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat oorwin en die wêreld oorwin - ons [voortgesette, aanhoudende] geloof [in Jesus die Seun van God].


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page