top of page

Doop nie iets om oor te stry nie – Dit is die geregtigheid van God!


1Kor 1:14 Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Crispus en Gajus,

1Kor 1:15 sodat niemand kan sê dat ek in my naam gedoop het nie.

1Kor 1:16 Ek het ook nog die huisgesin van Stéfanas gedoop. Verder weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie.

Paulus ongeërg. DOOP nie sy saak nie, is die gelowige se saak

3 DOPE IN BYBEL

  1. Doop van Johannes

  2. Doop van die gelowige

  3. Doop met die Heilige Gees -1Kor10:-6

1. Doop van Johannes

Fariseers

Luk 7:29 En toe die hele volk en die tollenaars dit hoor, het hulle God geregverdig deur hulle te laat doop met die doop van Johannes.

Luk 7:30 Maar die Fariseërs en die wetgeleerdes het die raad van God aangaande hulle verwerp deur hulle nie deur hom te laat doop nie.

Jesus laat hom doop

Mat 3:10 – 12 Geregtigheid van God – Sien ook hier die 3 Eenheid apart funksioneer

Johannes se doop was ń doop van bekering. Jesus definitief nie nodig gehad maar het die word gehoorsaam.

2. Doop van die gelowiges

Act 2:38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.

Act 2:39 Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep.

Act 2:40 En met baie ander woorde het hy hulle besweer en vermaan en gesê: Laat julle red uit hierdie verkeerde geslag.

Act 2:41 Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag omtrent drie duisend siele toegebring.

Paulus in Efese

Hand 19:1-6

Hier is gelowiges gedoop. Mense wat Jesus geken het, en sy Word wou gehoorsame Sy geregtigheid wou vervul. Getuienis Oom Louis

Act 8:16 want Hy het toe nog op niemand van hulle geval nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus. Volgorde Mark 16:16 en

Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

3. Doop met die Heilige Gees en met Vuur.

Hand 2:1-3 Uitstorting met die Heilige Gees

Hand 10:42-48 Hoofman Cornelius


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page