top of page

KRUIS OPNEEM


Luk 9:23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.


Mat 16:24 Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.


1. Selfverloën


Om die Here volg: nie altyd gewild by familie nie


Mat 10:34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.

Mat 10:35 Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen ‘n man en sy vader, en tussen ‘n dogter en haar moeder, en ‘n skoondogter en haar skoonmoeder.

Mat 10:36 En ‘n mens se huisgenote sal sy vyande wees.

Mat 10:37 Wie vader of moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie seun of dogter bo My liefhet, is My nie waardig nie.

Mat 10:38 En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie.

Mat 10:39 Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind.


Bybel praat hier van selfverloëning – eie begeertes opgee – Jesus eerste stel

Naamwoord \noun Self verloën (agterstelling van eie belange of eieoortuiging van die by ander, versaking van eie belange, oortuiging of lewe ter wille van dié van ander.

die ontkenning van 'n mens se eie belange en behoeftes; selfopoffering.

"Ons geloftes is nie van selfbeheer en self-moderering."- maar die Here se wil!

sinonieme: selfopoffering, onselfsugtigheid, selfdissipline, self-ontneming, onthouding, matigheid en selfbeheersing


Voorbeeld van ontkenning (“Botox”) nie aanvaar.


2. Kruis elke dag opneem


Kruis(selfverloëning en dienskneg wees, Daardie tyd skande) Gevolge dra – geduldig dra en wag en kyk wat die Here vir jou in stoor het


Jer 10:17 Tel jou pak goed van die grond af op, jy wat in die beleëring vertoef.


Joh 3:30 Hy moet meer word, maar ek minder.

Joh 3:30 He must increase [in prominence], but I must decrease. [Isa 9:7]

Joh 3:30 Hy moet [in die voorgrond] verhoog, maar ek minder. [Jes 9: 7]


Jesus moet opgelig word, nie mense nie.

Jesus het gekom om mense te red nie om denominasies te red nie.

Aanbidding is al 'n toets – Liggaam gebruik Here te loof

Doel van die evangelie (Goeie nuus is dat Jesus mense se lewens kan verander)


Luk 9:56 want die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie, maar te red.


Luk 19:10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Petrus op die water:


Mat 14:30 Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!


Here U weet alles! Elke dag ons kruis opneem!


3.Here volg!


Maak nie saak hoe en waar nie, onsself verloën en Jesus volg.

Nie altyd soos ons dit wil hê nie. Waar Hy lei volg ek geduldig!


Mark 4:35 Dissipels op storm see – Laat ons oorvaar oor na die anderkant


Luk 5:4-8 Visvang niks gevang, moeg sê Hy gooi die net uit, maak hulle vol en almal rondom


Kom ons seën mekaar:

Ps 37:12-15, Deut 28:1-10, Deut 26:17-19, Exo23:20-23,

Paulus wat al die goed geweet het sê: Rom8:31-39



Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page