top of page

Ons het nie ‘n Godsdiens nie maar ‘n Koning, Redder, Saligmaker (JESUS) wat ons dien.


AFR ou

Fil 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

Fil 3:15 Laat ons almal dan wat volmaak is, so gesind wees; en as julle anders gesind is, sal


AMP

Fil 3:14 ek jaag na die doel om die [hemelse] prys van die hoë roeping van God in Christus Jesus te wen.

Fil 3:15 Almal van ons wat volwasse [voortsetting geestelike volmaaktheid] moet hierdie gesindheid hê. En as in enige opsig jy 'n ander houding, sal dit ook God vir jou duidelik te maak.


Paulus – Lewe


Gal3:5-10 Paulus getuienis voor Christus.


God dit ook aan julle openbaar -

Hand 26:15-18


Boodskap vertaling

Hand 26:16 Maar staan nou dadelik op, want Ek het ’n baie spesiale taak vir jou. Ek het aan jou verskyn sodat jy van nou af my dienskneg kan wees.

17“‘Jy moet vir ander mense gaan vertel wat jy vandag gesien het. Jy moet ook gaan praat oor dit wat Ek nog vir jou sal sê wanneer Ek later weer aan jou verskyn. Ek het jou vrygemaak.

18“‘Nou moet jy teruggaan na jou volk en na ander mense buite Israel en hulle oë ook gaan oopmaak. Jy moet vir elkeen wat nog in die donker leef, gaan vertel van die lig. Ruk hulle uit die kloue van Satan sodat hulle God se goedheid kan ken. Sê vir hulle om in My te glo.

“‘Dan word al hulle sondes vergewe. Dan word hulle ook deel van die mense wat aan My behoort. Gaan sê dit alles vir hulle.’”



Oorleweringe van die Skrifgeleerdes

Luk 5:36-39 Wat dit beteken om te vas.


Lewe draai om Christus

2Co 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.


Heb 12:1 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,

Heb 12:2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.


Ef 1:18-23 Verligte oë om Jesus te sien.


Heilige Gees

Joh14:12-17, 26, 27


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page