top of page

Waag!


Hoe kry ons die Here se aandag?

Mat 6:6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

Luk 11:9 En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

Jak 5:15 En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word.

Jak 5:16 Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.

Man Hiskia

2Ko 20:3 Ag, HERE, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met ‘n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë. En Hiskía het bitterlik geween.

2Ko 20:4 En Jesaja het die middelste voorhof nog nie uitgegaan nie of die woord van die HERE het tot hom gekom en gesê:

2Ko 20:5 Draai om en sê vir Hiskía, die vors van my volk: So spreek die HERE, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; kyk, Ek sal jou gesond maak; op die derde dag sal jy opgaan na die huis van die HERE.

2Ko 20:6 En Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg en jou en hierdie stad uit die hand van die koning van Assirië red, en ook hierdie stad beskut ter wille van My en my kneg Dawid.

Bring my by die leer van 'n melaatse

Mat 8:1 En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg;

Mat 8:2 en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig.

Mat 8:3 Daarop steek Jesus die hand uit en raak hom aan en sê: Ek wil; word gereinig! En dadelik is hy van sy melaatsheid gereinig.

Mat 8:2 And a leper came up to Him and bowed down before Him, saying, "Lord, if You are willing, You are able to make me clean (well)." [Mar 1:40-44; Luk 5:12-14]

Leer ons van die man?

  1. Hy was vreesloos

  2. Tenvolle versekerd Here kan hom help

  3. Beslis – Nou of nooit

  4. Nou sy uur, moet gehelp word.

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag(Sy aandag te kry); want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.

"Prayer is the key to heaven but faith unlocks the door."

Tyd om die Here te glo. Tyd om op te tree. Tyd om te doen. Tyd om te reageer. Tyd om te waag in die geloof.

Waaghalse

  1. Dawid

  2. Josua

  3. 2 Verspieders - Josua en Kaleb(sien anders doen anders)

  4. Elisa – Waar is die God van Elia.

Jak 5:17 Elía was ‘n mens net soos ons, en hy het ernstig gebid dat dit nie moes reën nie, en dit het op die aarde drie jaar en ses maande lank nie gereën nie;

Jak 5:18 en hy het weer gebid, en die hemel het reën gegee en die aarde het sy vrug laat uitspruit.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page