top of page

Ons burgerskap is in die Hemel.


Efe 2:1-10 (6) “en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus.”

Wegvat van aarde – Hemel toe.

Ef 1:3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus,

Ef 1:4 soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees,

Vreemdelinge

Fil 3:20 Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus,

1Pe 2:11 Geliefdes, ek vermaan julle as bywoners en vreemdelinge om julle te onthou van vleeslike begeertes wat stryd voer teen die siel;

Ef 2:19 So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God,

Efe 2:20-22 (ons is God se aanbiddings senter, waar Sy Heilige Gees kan werk)

1Pe 2:5 en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.

Stad berei – Ou-Testamentiese kinders van die Here

Heb 11:13 In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was.

Heb 11:14 Want die wat sulke dinge sê, verklaar dat hulle ‘n vaderland soek.

Heb 11:15 En as hulle bly dink het aan dié vaderland waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer.

Heb 11:16 Maar nou verlang hulle na ‘n beter een, dit is ‘n hemelse. Daarom skaam God Hom nie vir hulle om hulle God genoem te word nie, want Hy het vir hulle ‘n stad berei.

Hoekom stad berei

Efe 2:7, Matt6:33 (Nuwe betekenis)

Kyk wat in die hemel gebeur!

Open 4:10-11 (5-11)

Open 5:1-14 (8-14)

Open 7:9-17Efe 2:1-10 (6)


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page