top of page

As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!


Joh 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!

Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.


Al manier om God plesier te gee, is deur geloof. As ons so bietjie swaartrek verbly die Here Hom as hy sien hoe ons op Hom vertrou.


2Ko 5:7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.

2Co 5:7 for we walk by faith, not by sight [living our lives in a manner consistent with our confident belief in God's promises]— leef ons lewens in ooreenstemming met ons volle vertroue en geloof in God se beloftes


Wandel in God se beloftes:


Jes 43:2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.

Jes 47:2 Neem die handmeul en maal meel; slaan jou sluier op, tel die kleed op, ontbloot die been, trek deur die riviere!

Jes 50:2 Waarom het Ek gekom en daar was niemand nie, het Ek geroep en niemand geantwoord nie? Is my hand werklik te kort om te verlos, of is daar in my geen krag om uit te red nie? Kyk, deur my dreiging maak Ek die see droog; Ek maak die riviere tot ‘n woestyn, sodat hulle visse stink, omdat daar geen water is nie, en hulle sterwe van dors.


Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.


Eks 15:26 en gesê: As jy getrou na die stem van die HERE jou God luister en doen wat reg is in sy oë, en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou lê wat Ek op Egipteland gelê het nie; want Ek is die HERE wat jou gesond maak.


1Pe 2:24 wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.


Betty Backster: Krippel in een oomblik genees, Here het haar dag en uur gegee wat Hy haar gaan genees en Hy het dit gedoen!

1Joh 2:1 My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het ‘n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.


Verkeerde besigheidsbesluit: Bankrotskap in sig. Here my gesê: Hoekom is jy so bekommerd, ek is life vir jou, Ek sal sorg vir jou.


Ps 33:18 Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag;


1Pe 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

1Pe 5:7 casting all your cares [all your anxieties, all your worries, and all your concerns, once and for all] on Him, for He cares about you [with deepest affection, and watches over you very carefully].


Ps 55:23 Werp jou sorg op die HERE, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.


Hoe moet ons optree?


Luk 18 Die vrou is soos ‘n Afrikaner tannie. Sy kon opdruk! Lees dit. Jesus sê: Sal ek die geloof op die aarde vind as ek terugkom. Aanhou, klop, bid, soek en vra. Die Here sal antwoord.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page