top of page

Doop!


Romeinse gemeente het ontstaan deur verskillende gelowiges wat daarheen getrek het reg oor die beskawing van daardie tyd.

Daar is verskillende sieninge, oor hoe hulle God sien! Doop verskillend – Vrymesselaars laat mense in kis afsak in grond hulle in te lyf. Ou gebruik uit die vroegste tye. Verander met die Jare.

Grieke 1Ko 1:22 want die Jode vra ‘n teken en die Grieke soek wysheid.

Vandag is daar twee mensgemaakte dope:

  1. Betekenis Kinderdoop: Verbondsouers bring kind om te laat doop, Nou is die kind uitverkies en deel van God se koninkryk.

  2. Groot doop Pinkster kerke: As jy jou lewe vir die Here gegee (sondaars gebed bid) het dan moet jy onderdompel word. Dan is dit reg. Meeste van die tyd is daar geen vrug(bewys) bekering nie, mense behoort aan die Here nie, ook maar 'n ritueel.(My pa het gesê – nat sondaars)

In die Bybel vind ek nie groot of kleindoop maar die DOOP van die gelowiges. Nuwe vertaling

Mense wat dit ernstig met God bedoel laat hulle doop. Hulle wil Hom gehoorsaam. Hy wat vir hulle op die kruis gesterf het, hulle sonde gedra het het net een begeerte en dit is om sy wil te doen.

Mark 16:16 Die wat tot geloof gekom het en gedoop is sal gered word.

Die wat gelowig geword het en hom dan laat doop het sal gered word.

  • Ons bedien die doop van die gelowiges

Wat word van mense wat gelowig was en nie gedoop is?

Hand 17:30 God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer,

Jak 4:17 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.

Vandag soos in Bybel se tyd

Joh 4:19-26 – Vrou met haar agtergrond van godsdiens

Rom 6:1-13 – Betekenis van doop en die vrug daarna

Kol 2:9-23 - Bekering, doop, gemeente

Verskillende agtergronde

Wat is doop?

Openbare belydenis aan wêreld dat ek vir Christus begrawe is

Gee die Here die toestemming om sy Gees oor my uit te stort sonder mate, Mat 3.

Duiwel se houvas op my finaal gebreek, 1Kor 10:2.

Leef voluit vir die Here Rom 6:13. Soos sy gees my oortuig van dinge in my lewe wat moet verander gee ek oor en leef saam met Hom.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page