top of page

Gevul met die volheid van God.


Efe 3:14-21

Efe 3:19 en die liefde van Christus te ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God.

Efe 3:19 en [dat julle kan kom] ken [prakties, deur persoonlike ervaring] die liefde van Christus te ken wat alles oortref [meer as gewone ] kennis [sonder ondervinding], wat julle vervul kan word tot [in jou hele wese] aan al die volheid van God [sodat jy die rykste ervaring van God se teenwoordigheid in jou lewe kan hê, heeltemal gevul en oorstroom met God self] Moses – Brandende Bos: Jakob – Mank heup Israel

Kol 2:2 dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus,

Kol 2:3 in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.

Volheid – Kompleet, vol glas, oorlopend toe vol, plek vir niks anders. Daai dan druk jy die kledingstuk in die kleur onder die water. Neem die kledingstuk die kleur van die daai aan. Word vol van die daai.

Psa 17:15 Maar ek sal u aangesig in geregtigheid aanskou; ek sal versadig word met u beeld as ek wakker word.

Joh 1:16 En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade.

Kol 1:19 Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon

Kol 2:9 Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;

Kol 2:10 en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;

1Joh 5:20 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe.

Paulus bid dit vir die Efesiërs

Sodat ons gevul kan word tot al die volheid van God. Gevul met Sy wese, begeerte, vissie, doel, gesindheid, verwagting. Gevul met sy Heilige Gees. Om dit in die wêreld uit te stort, sodat hulle gevul kan word met die genade van die Here. Dit is kerk wees, dan sal die wêreld verander. Dit kort jou lewe neerlê en sy lewe opneem. Dit neem jou ambisie los en sy begeerte te doen. Dit is ń prys om te betaal. DIT IS DIE MOEITE WERD. Jy moet leeggemaak word van alle sonde om gevul te word met die Here se vrede.

Iemand leer ken – Weet nie wie en wat hy is nie. Hannes Wools – Man in bank

Wandel met God bring – Wandel Met ondervinding – Rustenburg vertrou vir kos

  1. Vertroue – Ondervinding - 2Ti 2:13 As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.

  2. Geloof – Heb11:6

  3. Verwagting – Verloor vrees, dit verander in verwagting.

  4. Vrede - Fil 4:7 En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.

  5. Wysheid – Wysheid kom met die grysheid: Jak 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

  6. Bruikbaarheid – Leer uit doen - Jak 1:22 En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. 2CKo 5:14 Want die liefde van Christus dring ons,

Rom 5:7 Want nouliks sal iemand vir ‘n regverdige sterwe vir ‘n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe

Rom 5:8 maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.

John 15:13 Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.

Jesus het die verloop van die wêreld kom verander

Efe 1:10 om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page