top of page

LIG EN LEWE

Lig.png

Vrou met bloedvloeing!


Mar 5:28 Want sy het gesê: As ek maar sy klere kan aanraak, sal ek gesond word.

Mar 5:28 For she thought, "If I just touch His clothing, I will get well."

1.Sy het uitgeroep! Skaamteloos, vreesloos, sonder twyfel, het geweet,Wat roep jy uit? Is die Here instaat, kan Hy help?

2. Haar gedagtes bekend gemaak.

Wat gaan in ons kop aan. Gaan ons maar saam met die stroom of vertrou ons regtig die Here vir ‘n antwoord.

Is die natuurlike loop van sake maar aanvaarbaar of vertrou ons dat die Here die onmoontlike moontlik sal maak. OM DIE AARTSE IN Ń HEMELSE TE OMSKEP, OM DIE GROOTHEID VAN GOD BEKEND TE MAAK, OM DIE ONGELOWIGES GELOWIG TE MAAK, EK WYER ENIGE NEDERLAAG, EK WYER ENIGE ONDERGANG, EK WYER ENIGE BANKROTSKAP, EK WYER DAT ENIGE BEKENDE VERLORE GAAN. EK EIS HULLE SIELLE VIR DIE KONINKRYK.

Psa 2:8 Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting. Johan loop wyd, rivier se mense my mense, my verantwoordelikheid, my arbeidsveld.

2Kon 1-7 Weduwee, skuldeisers, Wat kan ek vir jou doen? Wat het jy in jou huis? NIKS behalwe ‘n flessie met olie, - HY (JESUS) SPESIALISEER IN DIE ONMOONTLIKE, Gaan leen vir jou kanne, leë kanne, leen nie min nie.

Joh 10:10 Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.

Maak deur agter jou toe en gooi uit die flessie die kanne vol almal.

Vers 6 Bring nog ń kan, TOE IS DIE TANNIE AAN DIE BRAND. BRING BOETE BRING KYK HOE LOOP DIE OLIE. Is nie meer nie ma. Lang sug ai hoekom het ons nie nog kanne geleë nie. Gaan verkoop dit en betaal jou skuld en leef van die ander. OORVLOED MAN OORVLOED. (DIE KERK IS LIG EN LEWE, NIE SLIM JANNIE NIE, DIE LIG (JESUS IS HIER MET SY LEWE). Dit het nog nie eers in jou gedagtes opgekom wat God vir jou weggelê nog nie eers in jou hart opgekom!!!!!

Duiwel vrees jy gaan vuur vat! Daarom hou hy jou onder

WAT SÊ JY???? EK SÊ, BY MY GOD IS ALLE DINGE MOONTLIK!!!!

3.Haar Hart uitgestort

Wat gaan in jou hart aan, bang en bewe, twyfel, of is jy Dapper!!!!

Rom 4:18 Hy het teen hoop op hoop geglo dat hy vader sou word van baie volke volgens wat gesê was: So sal jou nageslag wees.

Rom 4:19 En sonder om te verswak in die geloof het hy, al was hy omtrent honderd jaar oud, nie gelet op sy eie liggaam wat alreeds verstorwe was, en op die verstorwe toestand van die moederskoot van Sara nie.

Rom 4:20 En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee

Rom 4:23 Maar dit is nie alleen om sy ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie,

Rom 4:24 maar ook om ons ontwil aan wie dit toegereken sal word, ons wat glo in Hom wat Jesus, onse Here, uit die dode opgewek het,

Rom 4:25 wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.

Twee tannies nie gekom net vir redding maar ook om HULP VIR DIE TYDELIKE!!

Jesus is ten volle betrokke in ons lewens!!!

Psa 2:10 Now therefore, O kings, act wisely; Be instructed and take warning, O leaders (judges, rulers) of the earth.

Golgota die grootste vrede ooreenkoms van alle tye vir die mens geplant (Kruis met ‘n bebloede Jesus op) Kom na my toe vermoeide en belaste, ek sal jou rus, vrede, genade gee.

KOM MAAK JOU KOP SKOON, KOM BUIG VOOR DIE HERE, KOM BELY JOU ONGELOOF, KOM KRY GELOOF, KOM!!!

Weet jy wat gebeur as jy die Here vertrou, jy kry KRAG, LEWE EN ENERGIE.

PLAAS HONDJIE – BLAFF OM MY VOETE – VERVIES MY – TRAP OP DIE GROND – JAAG HOM – VLIEG OM – NAT STREEP – BINNE IN PAAL VAS. JAAG DIE HOND (DUIWEL, HY IS GESTROOP VAN AL SY KRAG) KRY OORWINNING IN DIE NAAM VAN JESUS.

Isa 61:3 om vir die treurendes in Sion te beskik dat aan hulle gegee word sieraad vir as, vreugde-olie vir treurigheid, ‘n gewaad van lof vir ‘n verslae gees; sodat hulle genoem kan word terebinte van geregtigheid, ‘n planting van die HERE, tot sy verheerliking.


Onlangse krabbels
Argiewe
bottom of page