

As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
Joh 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My...


Christus wat my krag gee!
Fil 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar...


Volhard in Christus!
Ek het groot geraak met ‘n pa wat baie lief was om vis te vang. Hy het letterlik tot op die dag wat hy gesterf het nog vis gevang. Hy...


Ons burgerskap is in die Hemel.
Efe 2:1-10 (6) “en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus.” Wegvat van aarde – Hemel toe. Ef 1:3 Geseënd is die God en...


Waag!
Hoe kry ons die Here se aandag? Mat 6:6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die...


Ons het nie ‘n Godsdiens nie maar ‘n Koning, Redder, Saligmaker (JESUS) wat ons dien.
AFR ou Fil 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te...


Laat jou werke aan die Here oor!
Daar is baie skrifte in die nuwe testament wat ons aanmoedig om nie in die verlede te leef nie, maar om ons uit te strek na die toekoms....


KRUIS OPNEEM
Luk 9:23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg. Mat 16:24 ...


Doop nie iets om oor te stry nie – Dit is die geregtigheid van God!
1Kor 1:14 Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Crispus en Gajus, 1Kor 1:15 sodat niemand kan sê dat ek in my...


My gedagtes(planne) oor julle is gedagtes van vrede en ń hoopvolle toekoms!
Jer 29:11 Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle...