

'n Wedergeborene is meer as 'n oorwinaar!
1Joh 4:4 Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is. 1. Uit God...


God doen die res!
Ons almal ken Johannes 3:1-16. Nikodémus is ‘n kenner van die wet, hy word hoog aangeskryf deur die ander Fariseërs vir sy kennis van...


"Sing a little louder"?
Begin diens met uitreksel uit die film “sing a little louder” van die vervolgde kerk. Dit is ‘n ware verhaal wat afspeel in...


Ag dit loutere vreugde as jy in alle versoekinge (Putting to proof) val.
Tipes Geloof Fariseër – Selfregverdige Sadduseër – Ongelowige Vrydenker – Griek, Maak wat lekker is, Lekker om die Here te dien, nie meer...


Koninkryk van God is binne-in julle.
Luk 17:21 En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle. Rom 14:17 Want die koninkryk...


Waar Jesus is, is alle dinge moontlik!
Joh 11:40 Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, ( put in trust with) sal jy die heerlikheid van God sien nie? Trust...


Volg jy My?
Johannes 17:15-2 15 Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief,...


"Bewaak jou hart meer as alles"! (Reghard "Kattie" Peens) begrafnis boodskap.
Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Ons bewaak ons huise met...


Die Here het iets beters vir ons!
Heb 11:40 omdat God iets beters oor ons beskik het, sodat hulle nie sonder ons volmaak sou word nie. Heb 11:40 Because God had us in...


"My groot krag word sigbaar in jou lewe wanneer jy swak en hulpeloos is."
“Toe sê die Here uiteindelik vir my: “My goedheid is vir jou genoeg. Dit is al wat jy nodig het. My groot krag word sigbaar in jou lewe...